Boy George

Boy George
Boy George
Agtergrondinligting
GeboortenaamGeorge Alan O'Dowd
Gebore14 Junie 1961 (1961-06-14)
Eltham, Londen
GenresPopmusiek
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Jare aktief1978-hede
Webwerfboygeorgeuk.com

Boy George (1961-) is ’n Britse popsanger en liedjieskrywer wat in die vroeë 1980’s saam met die groep Culture Club sukses behaal het. Hy was bekend vir sy androgene voorkoms met 'n groot hoed, los klere en baie grimering wat hy gedra het. Onder sy treffers tel Do You Really Want to Hurt Me? en Karma Chameleon.[1] Sy dwelmverslawing was byna noodlottig in 1986, waarna hy dit afgesweer het.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search